Parents Forum

Affies Meisies impress at Pretoria Eisteddfod

Congratulations 👏👏👏
 
Well done to Leila Bornman and her Team.
 
We are all proud of you 👏👏👏
 
“AHMP se twee kore het gisteraand aan die Pretoria Eisteddfod deelgeneem.
Die Junior Koor is met ‘n A++ aangewys as kategoriewenner Meisieskore: Onervare en is ook as algehele wenner van Onervare Kore aangewys. Wat ‘n puik prestasie.
Die Blou Engele (Senior Koor) het in die Kategorie vir Meer Ervare Meisieskore deelgemeen.
Hulle het pragtig gesing en is met A++ beloon.
Die Blou Engele word ook as kategoriewenner aangewys.
Baie geluk aan beide ons kore. Ons sien julle sing.”

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *